19.04.2025

Twee is beter as een, want hulle het ‘n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid. Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar ‘n tweede is om hom op te tel. Verder, as twee bymekaar lê, kry hulle warm; maar hoe kan een allenig warm word? En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en ‘n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.

Prediker 4:9-12

Ons is so opgewonde om julle op ons familie plaas te verwelkom!

Kom geniet die saligheid

Een ding waarvan daar op Platbakkies baie is, is niks!

Ons gaan dus almal lekker kamp en op die plaaswerf saam kuier. Ons gaan badkamers deel, en buiten ons Saterdagaand feesvieringe gaan elkeen vir sy eie etes sorg, so hou dit in gedagte wanneer jy pak.

Maak seker jy bring

'n Laaste Paar Besonderhede

Want jy kan beslis nie
gou "mall" toe ry nie!

Datum

19 April 2025

Kleredrag

Semi-formeel

Geskenke

Jou teenwoordigheid is ons grooste geskenk. Indien jy 'n bydra wil maak tot ons wittebrood fonds, sal ons dit waardeer.

Elkeen van julle is met die hand uitgekies, want julle is vir ons spesiaal

RSVP

Ons hou alle duime vas dat jy daar kan wees!